검색 양식

Eksodus 6:5

5Daarom moet jy vir die Israeliete sê dat Ek sê: ‘Ek is die Here, en Ek sal julle help. Julle sal nie meer die Egiptenaars se slawe wees en so hard werk nie. Ek sal die Egiptenaars swaar straf, en vir julle sal Ek vrymaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index