검색 양식

Jeremia 51:9

9Hulle sê: “Ons het vir die mense van Babel

medisyne gegee,

maar hulle het nie gesond geword nie.”

Julle moet uitgaan uit die stad,

elkeen moet na sy land gaan,

want God sal Babel oordeel,

Babel se straf is groot,

dit raak tot aan die hemel,

dit is so hoog soos die wolke.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index