검색 양식

Levitikus 21:23

23Hy mag nie by die gordyn kom nie en hy mag nie naby die altaar kom nie, want hy is nie heeltemal gesond nie. As hy dit doen, dan sal hy my tempel-tent ontwy. Ek het self al hierdie dinge gewy.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index