검색 양식

Numeri 35:5

5Julle moet van die buitekant van die stadsmuur 2 000 el na elke kant meet, en die stad moet in die middel wees. Dit is die weiveld by die stede wat die Leviete moet kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index